ref # 1798

print
R 3 500 000 (171 990 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 126 ha

126 HA VEE EN DEKRIET PLAAS

126 Ha plaas in Riversdal met dekriet en 36 lande.

Boorgat met sonpomp en 2 X 5000 L opgaartenks. Plaas verdeel in 4 kampe.

21 X 9m Stoor.

Plaas baie potensiaal. Ideaal vir afgetredene. Plaas is geskik vir baie klein boerdery.

Prys sluit BTW uit.

  • Modern
  • Privaat
  • Gelyk


Message Agent