Email a Friend Share

 ref # 580

print

R 5 000 000 (298 507 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 21 ha

KLEINHOEWE IN RUITERBOS

Hierdie kleinhoewe is 21.904 ha en is in Ruiterbos wat net buite Mosselbaai is op pad na Oudtshoorn toe op die R328.

Dit bied 'n 4 slaapkamer woonhuis en 2 woonhuise met 2 slaapkamer. Daar is 1 stoor en 'n boorgat gee speldekussings water onder drup besproeiing. 9 ha onder proteas en speldekussings.



Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.