See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 1099

print

R 3 795 000 (198 691 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
± 101 ha

101 HA LEEFSTYL PLAAS GELEE IN ALBERTINIA

Pragtige plaas met 2 sterk fonteine vir besproeiing. 2 Windpompe asook 2 Damme. Hierdie plaas is baie gelyk met dekriet en grasweidings.

Plaas is ideaal vir Skape, Beeste en groente verbouing. Netjiese 3 slaapkamer plaas huis en stoor.

Met die voorkoms van bloekombome en fynbos is plaas geskik vir byeboerdery.

  • Gelyk
  • Natuur
  • Privaat


Message Agent

Pieter Le Roux, estate agent


+27 (0)72 382 3866
+27 (0)44 620 2594
 whatsapp agent
  pieter@dekaap.co.za pieter@dekaap.co.za
sms agent | agent properties