See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.

DE KAAP EIENDOMME BESIGTIGINGS PROTOKOL

Gedurende die COVID-19 tydperk sal De Kaap Eiendomme volgens die onderstaande protokol optree.

COVID-19 PROPERTY VIEWING PROTOCOL

De Kaap Eiendomme will implement the following viewing protocol during the COVID-19 period.

NEW TITLE DEED REGULATIONS

PROPERTY OWNERS MAKE SURE YOU HAVE A COPY OF YOUR ORIGINAL TITLE DEEDS BEFORE 25 FEBRUARY 2019!!!

IMPLEMENTERING VAN DIE DRIE-SAK STELSEL

Vanaf 1 Julie 2018 sal Mosselbaai Munisipaliteit 'n drie-sakstelsel om die sortering van afval by die bron aan te moedig.

INBELSENTRUM-BEDRYFSURE

Munisipale dienslewering gaan na-ure voort met ervare inbelsentrum-operateurs wat tot die diens van die breer publiek is.

AANKOOP VAN ELEKTRISITEIT

Daar is verskillende opsies vir mense om elektrisiteit in Mosselbaai te koop.