Met die onlangse herstrukturering van die munisipale struktuur, is 'n vierde skof bygevoeg om die Munisipaliteit in staat te stel om 24-uur verkeers- en wetstoepassingsdiens te voorsien.

Alhoewel veiligheid nie 'n direkte munisipale funksie is nie, is die Mosselbaai Munisipaliteit en sy Raad toegewyd aan die voorsiening van 'n veilige omgewing vir alle inwoners.