Die inbelsentrum word daagliks op weeksdae vanaf 16:00 tot 22:00 bedryf en op naweke en openbare vakansiedae soos volg: 07:30 tot 14:30 en 14:30 tot 22:00.

Alle oproepe wat na 22:00 ontvang word, word deur die Brand-departement hanteer. Die na-ure nommer om te skakel is 044 606 5000.

Die munisipalitieit doen 'n beroep op alle inwoners om geduldig te wees wanneer hulle na-ure skakel, aangesien die sentrum deur slegs twee operateurs per skof beman word.