See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 789

print

R 10 500 000 (551 181 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 4000 ha

PRIVAAT WILDSPLAAS MET 10 WILDSPESIES GELEë IN OUDTSHOORN

Pragtige 4000 Ha wildsplaas volledig omhein. 2.4m omheining met ten minste 10 spesies reeds gevestig. Die veld bestaan uit drie soorte grasse: suur, soet en gebroke.

Water voorsiening is uit 'n rivier wat loop deur die eiendom. 7 damme en 'n toegeruste boorgat. Ander verbetering is 'n 250 groot staal skuur met braai area sowel as 'n toilet en wasbak. Te koop as 'n lopende saak.

  • Natuur
  • Goeie omgewing


Message Agent

Pieter Le Roux, estate agent


+27 (0)72 382 3866
+27 (0)44 620 2594
 whatsapp agent
  pieter@dekaap.co.za pieter@dekaap.co.za
sms agent | agent properties