Email a Friend Share

 ref # 1161

print

R 5 500 000 (338 461 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
± 80 ha

PRAGTIGE 80 HA PLAAS GELEë NAY OUDTSHOORN

Uit die 80 ha bestaan 5.4 ha onder besproeiiing asook 2.1 Ha onder 350 granaat bomme en 128 Pekanuetbome. Boorgat met sonpanele pomp 35 000 liter per dag by die granate en pekaneute.

5 Boorgae, 4 met sonpanele en 1 elektriese pomp. Baie netjiese 3 slaapkamer woonhuis, 4 motorhuise, 1 toe skuur en 1 oop skuur vir lusernbale. Kantoor gebou en 2 slaapkamer woonstel. Voerkrale vir 500 skape.

  • 1 Gronddam
  • 2 Keerwalle in rivier
  • 1 Sink dam


Message Agent

Pieter Le Roux, estate agent


+27 (0)72 382 3866
+27 (0)44 620 2594
pieter@dekaap.co.za pieter@dekaap.co.za
sms agent | agent properties