See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 521

print

R 3 500 000 (183 246 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 80 ha

BESPROEIINGS PLAAS IN DIE LANGKLOOF


80 Ha besproeiings plaas gelee 70km van George met pompregte uit rivier van 360 000 kub meter/jaar. Daar is 4 grond damme van 54 500 kub meter. Daar is 'n moederlyn van 200mm met aftap punte.

Verbeterings bestaan uit 'n 3-slaapkamer huis, 2 store en 2 arbeidershuise. Die geboue benodig aandag.


  • Natuur
  • Berg uitsig
  • Privaat


Message Agent

Pieter Le Roux, estate agent


+27 (0)72 382 3866
+27 (0)44 620 2594
 whatsapp agent
  pieter@dekaap.co.za pieter@dekaap.co.za
sms agent | agent properties