Email a Friend Share

 ref # 1544

print

R 3 400 000 (198 830 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 37 ha

Property Features
Scenic View

PLAAS MET POTENSIAAL

37.2 Ha plaas naby Klein-Brakrivier.
14 668 kub m² water per jaar. 2 ½ ha besproeiing uit rivier.

Plaas het baie potensiaal. Staal gebou met 2 toe store en 1 afdak stoor.

Plaas is geskik vir veeboerdery en hoenderboerdery.

Plaas is gelee buite Klein-Brakrivier 22 km vanaf Hartenbos.


  • Privaat
  • Lieflike uitsigte


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.