See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.
Email a Friend Share

 ref # 1334

print

R 25 000 000 (1 308 900 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

± 169 ha

GOOD POTENTIAL FOR DEVELOPMENT

Hierdie 169 ha plaas is in die Groot-Brakrivier/George RD area geleё.
Die plaas bestaan uit bos en weidings waarvan ± 60 ha landerye van natuurlike weiding wat gereed is om ontwikkel te word. Die lande kan skoongemaak word en tot boorde ontwikkel word. 1 ha is geplant met verskillende vrugtebome.
Daar is fasilitieite vir beeste - Die plaas is ontwikkel in 9 kampe en beestoerusting sluit in ‘n beeskraal, nekklamp en beespenne.
Verbetering: 'n Skuur en 2 ou klein huisies wat kan ontwikkel word tot kothuise vir toerisme. Geregistreerde water word vanaf die Wolwedansdam na die plaas met 'n 18kVA pomp gepomp en in 'n dam geberg. Elektrisiteit word deur ESKOM voorsien.
Hierdie plaas is die perfekte plaas om te ontwikkel volgens u behoeftes.

This 169 ha farm is located in the Great Brak River / George RD area.
The farm consists of bush and pastures of which ± 60 ha of natural pastures are ready to be developed. The lands can be cleared and developed into orchards. 1 ha is already planted with different fruit trees.
There are facilities for cattle - The farm is developed in 9 camps and cattle equipment includes a cattle kraal, neck clamp and cattle pens.
Improvements: A large shed and 2 old small cottages that can be developed into cottages for tourism. Registered water is pumped from the Wolwedans Dam to the farm with an 18kVA pump and is stored in a dam. Electricity is provided by ESKOM.
This farm is the perfect place to develop according to your needs.

  • Naby Groot-Brakrivier en die R102
  • Waterregte
  • Dam
  • Stoor
  • Boord
  • 2 ou huise


Message Agent

Pieter Le Roux, estate agent


+27 (0)72 382 3866
+27 (0)44 620 2594
 whatsapp agent

  pieter@dekaap.co.za pieter@dekaap.co.za
View all agent properties